Pages

10 October 2012

Was Racheltjie eintlik 'n Amerikaner?

G. Olwagen en Leo Kritzinger, Beeld, 6 Oktober 2012

Die vermoede dat die Voortrekker-heldin Racheltjie de Beer ’n versinsel is, bou al lank op omdat genealogiese navorsing geen getuienis kan vind wat met die gegewens in dié bekende verhaal strook nie. Die joernaliste G. Olwagen en Leo Kritzinger voer aan dat die verklaring dalk by die enigmatiese Eugène Marais gesoek moet word.

Klik HIER om meer te lees.