Pages

15 January 2013

Begraafplaasprojek

Alta Griffiths (grffths36@gmail.com) van Durbanville, skryf soos volg op  SAGenealogie:

 
Graf van Harry Potter (1864-1910) iewers in die Karoo
“Die eGGSA-begraafplaasprojek verwys.

Ons doelwit vir 2013 is 550 000 grafsteenfoto's op die web. Ons benodig 'n bydrae van 73 966 nuwe foto's om hierdie mylpaal te bereik! Kan julle asb.
die grafte in julle omgewing gaan afneem en instuur???

Al ons foto's verskyn op die webblad
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=43*

Die sentrale begraafplaasindeks word maandeliks op Genza opgedateer. Kyk
http://www.genealogy.org.za/index.php?option=com_docman&Itemid=356&lang=en*;  

Die begraafplaasstatus verander soms oornag en dit is raadsaam om my
vooraf te kontak voordat om seker te maak dat 'n spesifieke begraafplaas
nie reeds afgeneem is nie.”