Pages

10 December 2012

Oudste SA geslagsregister?



Die oudste bekende geslagsregister in Suid Afrika is in 1832 opgestel deur Magdalena Christina Marais, 'n gehoorgestremde.

DiĆ© waardevolle dokument is in besit van die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika. Klik HIER om dit te besigtig