Pages

27 January 2013

Groot Trek 175 jaar


Die FAK wil graag in Junie 2013 wanneer hulle die Groot Trek 175 Jaar- herdenkingsgeleentheid in Pretoria aanbied met Ton Vosloo as gasspreker, aan jong lewende nasate van Trekkerleiers 'n spesiale sertifikaat oorhandig.

Voorkeur sal gegee word aan seuns/mans wat die familienaam en voorname van hulle Trekkerleiervoorvader dra.

Tree asseblief in verbinding met Rentia Landman by rlandman@lantic.net.