Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.

25 November 2012

Die Eva-geen

Vroeër vanjaar het Jaarringe Kowie Swiegers se storie geplaas oor hulle “besoek aan die graf van Eva, ons almoeder.” Klik HIER om dit te lees.

"Eva" deur Lynn Fellman
Die vraag of ons almal een voorsaat gemeen het duik nogal dikwels in genealogiese gesprekke op – veral tussen amateur-genealoë.

‘n Verteerbare antwoord hierop verskyn in Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika saamgestel deur Hermann Giliomee en Bernard Mbenga, in 2007 uitgegee deur Tafelberg Uitgewers, Kaapstad.

KLIK HIER om meer daaroor te lees