Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Johan Barkhuizen. Show all posts
Showing posts with label Johan Barkhuizen. Show all posts

09 January 2013

Die Barkhuizen-familiejoernaal

Johan Barkhuizen skryf: “Ritmeester Jacobus Johannes Botha kan beskryf word as 'n knap kavalleriekaptein in Swellendam met 'n kort humeur en skerp tong (veral na 'n paar drankies). Hy was 'n tydgenoot van stamvader Jan Willem Barkhuysen, wat twee keer moes help vrede maak na Botha se wilde uitsprake. Lees die storie op http://familiejoernaal.blogspot.com/.