Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Kaapse Rebelle - Cradock. Show all posts
Showing posts with label Kaapse Rebelle - Cradock. Show all posts

18 February 2013

Kaapse Rebelle - Cradock 1902

Barend Leach skryf op SAGenealogie: Ek het 'n afdruk van 'n foto van 36 manskappe wat te Cradock aangehou is na afloop van die Engelse Oorlog.