Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Stief Rootman. Show all posts
Showing posts with label Stief Rootman. Show all posts

09 July 2012

Genealogiewerkswinkel op George

Stief Rootman

Ek was bevooreg om die werkswinkel van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA) te kon bywoon wat op 18 Maart op George gehou is.  Dit was ‘n geleentheid om genealogie en al die dissiplines wat daarby inskakel, aan die breë publiek van daardie omgewing bekend te stel.

28 June 2012

My tog deur die woude van die genealogie op soek na die "Rooties"


Stief Rootman

Ek het maar `n terloopse belangstelling in my herkoms gehad en aangesien my ouers Transvalers van geboorte was en later in die Kolonie kom bly het, het ons buite die sirkel van familiekontak gebly.  Daar was dus min of geen interaksie met hulle.  Behalwe vir `n paar ooms en tannies en neefs en niggies het ek min van die familie geweet.