Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.

04 January 2013

Kaaps-Hollandse Y-DNA

Jaco Strauss, Administrateur: Kaaps-Hollandse Y-DNA-projek
 
Een van die voordele van die Kaaps-Hollandse Y-DNA-projek is die
moontlikheid dat oorsese families met soortgelyke name kan aansluit wat die
integriteit van die Suid-Afrikaanse lyne kan help bevestig. [Wikipedia omskryf Y-DNA soos volg: “
The Y chromosome is one of the 2 sex-determining chromosomes in most mammals, including humans. In mammals, it contains the gene SRY, which triggers testis development if present. The human Y chromosome is composed of about 50 million base pairs. DNA in the Y chromosome is passed from father to son, and Y-DNA analysis may thus be used in genealogy research. – Red.]

So is daar nou 'n BIEL in die VSA wat wil aansluit aangesien 'n Lourenz
BIEL (Biëhl / Buhl) in 1740 uit Sakse-Eisenach Kaap toe gekom het.

Indien die BIEL uit die VSA en 'n Suid-Afrikaanse BIEL dieselfde haplotipe
sou hê sal dit voorwaar 'n baie interessante en beduidende ontdekking wees.

Sommige van die Spesiale aanbiedinge by FTDNA geld nog tot die 3de Jan,
soos bv. 'n Y-DNA 37-merker toets vir $119 (gewone prys $149).

Indien iemand belangstel, kan hulle dit hier bestel: