Die vermoede dat die Voortrekker-heldin Racheltjie de Beer
’n versinsel is, bou al lank op omdat genealogiese navorsing geen getuienis kan
vind wat met die gegewens in dié bekende verhaal strook nie. Die joernaliste G.
Olwagen en Leo Kritzinger voer aan dat die verklaring dalk by die enigmatiese
Eugène Marais gesoek moet word.
Klik HIER om meer te lees.