Naas Olivier
Die Jeffreysbaaise Genealogiese Geselsgroep het Woensdag, 28 November, sy aktiwiteite vir die jaar met ‘n vleisbraaiery op Meeding en Barendine Ferreira se plaas, Akkerboom, afgesluit.
|
Altesaam 26 persone het die gesellige byeenkoms op ‘n heerlike Oos-Kaapse somersaand bygewoon.
|