Isabel Groesbeek skryf soos volg op SAGenealogie:
“Neem asb. kennis van die symposium, Die Groot Trek, 175 jaar - 1838-2013,
aangebied deur die SA AKADEMIE VIR WETENSKAP & KUNS.
aangebied deur die SA AKADEMIE VIR WETENSKAP & KUNS.
Datum: Vrydag 25 Januarie (8h45-14h00).
Plek: Universiteit van Pretoria Groenkloofkampus, Admingebou: Raadsaal van Dekaan,Pretoria.
Navrae: Me. Linda Brink , Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by linda@akademie.co.za.
Opening: Dr. Dione Prinsloo, HUB, SA Akademie [vir Wetenskap en Kuns].
Sprekers:
Plek: Universiteit van Pretoria Groenkloofkampus, Admingebou: Raadsaal van Dekaan,
Navrae: Me. Linda Brink , Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by linda@akademie.co.za.
Opening: Dr. Dione Prinsloo, HUB, SA Akademie [vir Wetenskap en Kuns].
Sprekers:
- Prof. Louis Changuion met visuele vertoning: Louis Tregardt se trek oor die Drakensberge.
- Dr. Jackie Grobler (UP): Die Dagboek van Louis Tregardt as waardevolle historiese bron.
- Dr. Jeanette Ferreira: Die verhouding tussen geskiedskrywing en die historiese roman.
- Prof. Gert van den Bergh: Voortrekkervestiging en die bydrae tot die onstaan van dorpe en bestuurstelsels.
- Prof. Hans du Plessis: Die Groot Trek: storie of historie?
- Me. Isabel Groesbeek: Op die spore van families ('n gevallestudie).
- Me. Alana Bailey: Geloftedag deur die jare en waar ons vandag daarmee staan.
- Genl. Gert Opperman: Die rol van die Erfenisstigting in ons geheue van die Groot Trek.
- Samevatting deur prof. Fransjohan Pretorius."
[Isabel Groesbeek is sedert 1988 ‘n genealogiese navorser & - inligtingskonsultant, sedert 2000 die aanbieder van genealogie-werkswinkels 'Vanwaar Gehasi' in Pretoria en sedert 2008 organiseerder van die Genealogie- & Familie-erfenisfees te Pretoria – Red.]