Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Colin Pretorius. Show all posts
Showing posts with label Colin Pretorius. Show all posts

03 February 2013

Twee interessante nuwe boeke te koop

Colin Pretorius, PO Box 2198, Rowville, VIC - AU 3178, skryf aan Japie Bosch: Die afgelope weke was nogal besig, met die insameling, digitalisering en verwerking van 'n aantal nuwe eboeke (genealogie, gemeentegeskiedenisse en ook kultuur-historiese en biografiese boeke) - ek wil kyk of ek nie ten minste een per maand kan vrystel nie en, gegewe al die outeursregtoestemmings wat verkry moet word, behoort daar nog 'n klompie te wees.