Opvoeding en godsdiens was nou verweef in Moslem-skole, selfs meer so as
by die Christen-skole.
Soek iets in Jaarringe
Showing posts with label New SA History. Show all posts
Showing posts with label New SA History. Show all posts
18 February 2013
23 January 2013
Britse wortels groei vas
[Ons lesers vra soms waarom Jaarringe geskiedenisstories plaas. Die antwoord is voor die hand liggend: "If you can understand the forces which shaped men's lives then you can better understand those men." (Van Greenwood in The Researcher's Guide to American Genealogy). Suid-Afrikaanse geskiedenisstories vertel van die storm en drang wat oor die jare heen ‘n groot invloed op die Suid-Afrikaanse psige gehad het; dit het ons nasionale karakter gevorm – Red.]
12 January 2013
Godsdiens en Kultuur

Die Christelike kerk het feitlik geen rol gespeel om slawerny aan die Kaap te beëindig nie. Van die 1820’s het vername koloniste egter klem geplaas op die rol wat die kerk kon speel om die oorgang van slawerny na vrye arbeid te vergemaklik.

07 January 2013
Die Slagtersnekrebellie
[Ons lesers vra soms waarom Jaarringe geskiedenisstories plaas. Die antwoord is waarskynlik te vind in wat Van Greenwood in The Researcher's Guide to American Genealogy sê: "If you can understand the forces which shaped men's lives then you can better understand those men." Suid-Afrikaanse geskiedenisstories vertel van die storm en drang wat oor die jare heen ‘n groot invloed op die Suid-Afrikaanse psige gehad het. Dit het ons nasionale karakter gevorm – Red.]
In 1813 het Andries Stockenstrom, ’n twintigjarige adjunk-landdros op die pas gestigte dorp Cradock, ’n groot uitdaging in die gesig gestaar.
03 January 2013
Versoening eerder as terreur
In die laat 18de eeu was daar ’n geval waar ’n burgerleier die opsies in die stryd tussen burgers en die San op ’n radikaal nuwe manier benader het.
17 December 2012
Op Kommando
Kommando’s het hul beslag gekry toe die Kompanjie soldate of burgers op ekspedisies uitgestuur het om gesteelde vee terug te kry. Die heel eerste kommando wat slegs uit burgervrywilligers bestaan het, het in 1715 só ’n sending aangepak. Ná 1739 was dit vir elke burger verpligtend om op kommando te gaan.
13 December 2012
Die ontstaan van Afrikaans
Civilization is not inherited; it has to be learned and earned by each generation anew; if the transmission should be interrupted for one century, civilization would die, and we should be savages again - Will Durant
30 November 2012
A different kind of police force
A force of slaves called ‘Caffers’ acted as the executive arm of the Fiscal, or state prosecutor. In his work on Cape slavery, Children of Bondage, Robert Shell explains the word’s curious etymology. Originally it was an Arabic noun meaning ‘ungrateful’; by association, those who did not believe in Allah were ungrateful. All non-Jews, non-Christians, and non-Muslims – people ‘not of the book’ – were thus considered ‘Caffers’.
Subscribe to:
Posts (Atom)