Die volgende berig
is ontleen aan SAGenealogie.
Soek iets in Jaarringe
Showing posts with label SAGenealogie. Show all posts
Showing posts with label SAGenealogie. Show all posts
21 February 2013
13 February 2013
Nuwe poslys
Dennis Pretorius van
Krugersdorp skryf op SAGenealogie: Ek het die
afgelope paar dae heelwat positiewe kommentaar ontvang oor die nuwe poslys maar
ook twee "beswaardes".
Ek gaan dus vir almal se inligting die redes uiteensit waarom ek besluit het
om dit te doen, asook die werkwyse en dan laastens waar ons tans staan met die
projek.
26 August 2012
Nuwe tak van die GGSA gestig
Simon, van George, skryf op SA Genealogie:
Net om julle in te lig dat 'n nuwe tak van die Genealogiese Genootskap van
Suid-Afrika gister (24 Augustus) op George gestig is.
Die tak beoog om die Suidkaap vanaf Albertinia-Stilbaai oor
Mosselbaai, George, Knysna en Plett tot by Stormsrivier en ook die Klein
Karoo in te sluit.
24 August 2012
Benoeming van opeenvolgende geslagte
'n Gesprek is onlangs op SAGenealogie gevoer met betrekking tot die korrekte benoeming van opeenvolgende geslagte.
Normaalweg is ons vertroud met die benoeming van die eerste vier geslagte, dit wil sê broer/suster, ouers, grootouers en ouma- en oupagrootjie.
09 August 2012
Sterilisasie van armblankes in Suid-Afrika
Die vraag of armblankes in die middel van die vorige eeu gesteriliseer is om goeie gene onder Suid-Afrikaners te verseker, is ‘n ruk gelede op SA Genealogie bespreek. Hieronder volg ‘n geredigeerde weergawe van die elektroniese gesprek.
11 July 2012
Sluit gerus aan by SA Genealogie
Japie Bosch
Dis verbasend hoeveel mense in die genealogie belangstel, maar nie weet dat daar hulp is nie. Gevolglik sterf hul belangstelling dikwels asook die bydrae wat hulle tot die genealogie kon gemaak het.
Dis verbasend hoeveel mense in die genealogie belangstel, maar nie weet dat daar hulp is nie. Gevolglik sterf hul belangstelling dikwels asook die bydrae wat hulle tot die genealogie kon gemaak het.
Subscribe to:
Posts (Atom)