Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Die Ferreiras. Show all posts
Showing posts with label Die Ferreiras. Show all posts

31 August 2012

Die stamvader van die Ferreiras in Suid-Afrika

Die feitelike gegewens van hierdie eg-menslike verhaal is ontleen aan die Ferreira-stamregister, saamgestel deur Emmarentia Ferreira van Jeffreysbaai en Janet Melville van Port Elizabeth, asook Stamvader Ignatius Ferreira en sy naverwante wat in 1997 deur prof. O.J.O. Ferreira gepubliseer is – Red. 

04 July 2012

Die Ferreiras

Emmarentia Ferreira

Ek het my familie geken, maar nie ‘n besondere belangstelling daarin gehad nie.Toe word ek aan die diep kant ingegooi toe Janet Melville my vra vir my man se familie se inligting. Omdat hy een van tien kinders was, het dit in ‘n nogal lywige stukkie werk ontaard.