Hankey, gestig in 1826, is die oudste dorp in die Gamtoosvallei en is vernoem na eerw. William Alers Hankey, ‘n oud-bankier gebore in
Soek iets in Jaarringe
Showing posts with label Naas Olivier. Show all posts
Showing posts with label Naas Olivier. Show all posts
11 May 2013
Die ontstaan van die Hankey-sendingstasie in die Gamtoosvallei, Oos-Kaap
Naas
Olivier
Hankey, gestig in 1826, is die oudste dorp in die Gamtoosvallei en is vernoem na eerw. William Alers Hankey, ‘n oud-bankier gebore inAberdeen , Skotland en sekretaris van die
“London Missionary Society” (LMS).
Hankey, gestig in 1826, is die oudste dorp in die Gamtoosvallei en is vernoem na eerw. William Alers Hankey, ‘n oud-bankier gebore in
30 November 2012
Die Jeffreysbaaise Genealogiese Geselsgroep sluit jaar af
09 November 2012
Terugvoer
Naas Olivier
Vergun my die geleentheid om terugvoer te gee oor ons byeenkoms op 31 Oktober 2012 ten einde afwesige lede oor die verloop van die vergadering in te lig. Ek beoog om aanstaande jaar na elke byeenkoms dieselfde te doen:
09 September 2012
Die Olivier-familiebybel
Naas Olivier
Dié Bybel was die eiendom van my agter-oupagrootjie, Ignatius Petrus Hendrik Olivier (*1823 op die plaas Mynhardtsrivier in die Olifantsriviervallei tussen Calitzdorp en Oudtshoorn; = 20/4/1823 in Gamka). Hy is op 9 November 1846 met Susanna Dorothea Magdalena Jacoba Potgieter te Calitzdorp getroud. Hulle was eie neef en niggie.
Agter-oupagrootjie-hulle het 15 kinders gehad - 6 seuns en 9 dogters. Voor in die Bybel was die kinders se name, geboorte- en doopdatums aangeteken. Die skrif in die Bybel is vermoedelik sy handskrif en dié van sy vrou.
![]() |
| Die Olivier-familiebybel |
Agter-oupagrootjie-hulle het 15 kinders gehad - 6 seuns en 9 dogters. Voor in die Bybel was die kinders se name, geboorte- en doopdatums aangeteken. Die skrif in die Bybel is vermoedelik sy handskrif en dié van sy vrou.
31 July 2012
Die Kouga-begraafplaasprojek
Naas Olivier
Die Kouga-begraafplaasprojek is onlangs van stapel gestuur. ‘n Span is uit belangstellendes saamgestel en sluit Carol Beneke (koördineerder), Ludwic Beneke, Naas Olivier, Rob McCleland, Theo Vosloo, Emmarentia Ferreira en Stief Rootman in.

Subscribe to:
Posts (Atom)