Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Kowie Swiegers. Show all posts
Showing posts with label Kowie Swiegers. Show all posts

30 June 2012

Besoek aan die graf van Eva, ons almoeder

Kowie Swiegers

Sê nou vir my dis nie die droom van enigiemand wat sy lyf genealoog probeer hou nie: om by die graf van die persoon uit te kom waarheen ons almal, volgens die Bybel, ons stamboom kan terugvoer?