Volgende vergadering: Woensdag, 29 Mei, 17:00; Santa Fé Coffee Shop (agter ABSA), Da Gamaweg, Jeffreysbaai.
Spreker: Dr. Piet Aucamp. Onderwerp: "My seëlversameling en die genealogie".

Soek iets in Jaarringe

Soek jy na 'n berig in Jaarringe? Tik 'n sleutelwoord hieronder in en klik om toegang tot die berig te verkry.
Showing posts with label Sias Odendaal. Show all posts
Showing posts with label Sias Odendaal. Show all posts

27 February 2013

Die Odendaals van Beestekraal

Sias Odendaal

[Dr. Sias Odendaal van Jeffreysbaai, 'n afgetrede mynbou-ingenieur, het ons maandvergadering op 27 Februarie 2013 toegespreek. Ons plaas sy aanbieding hieronder. Ds. Odie Odendaal (8ste geslag) en Isak Smit (9de geslag) was verantwoordelik vir die navorsing. - Red.]