Dr. Andrew Kok, Durbanville (Dr. Kok se
telefoonnommer is 082 500 6758)
Die naam Hugenoot was aanvanklik ’n
skelnaam en het eers baie later ’n erenaam geword. Die Franse Protestante wat
in die 1600s uit Katolieke Frankryk gevlug het, het na hulself as “reformees”
(gereformeerdes) verwys. Prof. Christo Viljoen vertel van die dag toe die
“reformees” Marais, Fouché, Malherbe, Pienaar en Le Roux Suid-Afrika bereik
het. Prof. Viljoen, afgetrede ingenieur en akademikus, is voorsitter van die
Hugenotevereniging van Suid-Afrika.
Soek iets in Jaarringe
Showing posts with label Franse Hugenote. Show all posts
Showing posts with label Franse Hugenote. Show all posts
18 April 2013
20 August 2012
Die Franse Hugenote in Suid-Afrika
![]() |
| Die Hugenote-monument in Franschhoek |
Die ondervermelde inligting oor die Franse Hugenote is oorgeneem uit twee geloofwaardige webtuistes: die Hugenote-vereniging van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Ensiklopedie.
Subscribe to:
Posts (Atom)
